Gordon Brown | |
Ampstermyn 27 Junie 2007 – 11 Mei 2010 | |
Monarg | Elizabeth II |
---|---|
Voorafgegaan deur | Tony Blair |
Opgevolg deur | David Cameron |
Leier van die Arbeidersparty
| |
Ampstermyn 24 Junie 2007 – 11 Mei 2010 | |
Vise | Harriet Harman |
Voorafgegaan deur | Tony Blair |
Opgevolg deur | Ed Miliband |
Kanselier van die Skatkis
| |
Ampstermyn 2 Mei 1997 – 28 Junie 2007 | |
Eerste minister | Tony Blair |
Voorafgegaan deur | Kenneth Clarke |
Opgevolg deur | Alistair Darling |
Skadu-Kanselier van die Skatkis
| |
Ampstermyn 24 Julie 1992 – 2 Mei 1997 | |
Leier | John Smith Margaret Beckett Tony Blair |
Voorafgegaan deur | John Smith |
Opgevolg deur | Kenneth Clarke |
Skadu-Staatsekretaris vir Handel
| |
Ampstermyn 2 November 1989 – 24 Julie 1992 | |
Leier | Neil Kinnock |
Voorafgegaan deur | Robin Cook |
Opgevolg deur | Margaret Beckett |
Skadu-Hoofsekretaris van die Tesourie
| |
Ampstermyn 13 Julie 1987 – 2 November 1989 | |
Leier | Neil Kinnock |
Voorafgegaan deur | vakant |
Opgevolg deur | Margaret Beckett |
Lid van die Parlement vir Kirkcaldy en Cowdenbeath
Dunfermline East (1983–2005) | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 9 Junie 1983 | |
Voorafgegaan deur | Willie Hamilton (Central Fife) Dick Douglas (Dunfermline) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 20 Februarie 1951 Giffnock, Skotland, Verenigde Koninkryk |
Politieke party | Arbeidersparty |
Eggenoot/-note | Sarah Brown |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | University of Edinburgh |
Religie | Kerk van Skotland[1] |
Gordon Brown (1951-) is 'n Britse politikus. Hy was van 27 Junie 2007 tot 11 Mei 2010 die leier van die Arbeidersparty asook die Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk. Hy het as Eerste Minister bedank nadat sy party die verkiesing van 6 Mei 2010 verloor het, en nie 'n koalisie met die Liberaal-Demokrate kon vorm nie. Van 1997 tot 2007 was hy die Minister van Finansies ("Kanselier van die Skatkis") in Tony Blair se regering. Hy is sedert 1983 'n lid van die Britse Laerhuis.[2]